{ "addPeople": { "add": "Nooi uit", "countryNotSupported": "Ons ondersteun nog nie dié bestemming nie.", "countryReminder": "", "disabled": "U kan nie mense nooi nie.", "failedToAdd": "", "footerText": "", "loading": "", "loadingNumber": "Valideer tans foonnommer", "loadingPeople": "", "noResults": "Geen soekresultate wat pas nie", "noValidNumbers": "Gee asseblief ’n foonnommer", "searchNumbers": "Voeg foonnommers by", "searchPeople": "Soek mense", "searchPeopleAndNumbers": "Soek mense of voeg hulle foonnommers by", "telephone": "Telefoon: {{number}}", "title": "Nooi mense na dié vergadering" }, "audioDevices": { "bluetooth": "Bluetooth", "headphones": "Oorfone", "phone": "Foon", "speaker": "Luidspreker" }, "audioOnly": { "audioOnly": "Net klank" }, "calendarSync": { "addMeetingURL": "Voeg ’n vergaderingskakel by", "confirmAddLink": "Wil u ’n Jitsi-skakel by dié geleentheid voeg?", "error": { "appConfiguration": "", "generic": "", "notSignedIn": "" }, "join": "Sluit aan", "joinTooltip": "Sluit aan by die vergadering", "nextMeeting": "volgende vergadering", "noEvents": "Geen komende geleenthede is geskeduleer nie.", "ongoingMeeting": "vergadering onderweg", "permissionButton": "Open instellings", "permissionMessage": "", "refresh": "Verfris kalender", "today": "Vandag" }, "chat": { "error": "", "messagebox": "", "nickname": { "popover": "Kies ’n bynaam", "title": "", "titleWithPolls": "" }, "title": "", "titleWithPolls": "" }, "connectingOverlay": { "joiningRoom": "" }, "connection": { "ATTACHED": "", "AUTHENTICATING": "Verifieer", "AUTHFAIL": "", "CONNECTED": "Gekoppel", "CONNECTING": "Koppel tans", "CONNFAIL": "Koppeling het misluk", "DISCONNECTED": "Ontkoppeld", "DISCONNECTING": "Ontkoppel tans", "ERROR": "Fout", "RECONNECTING": "’n Netwerkprobleem het voorgekom. Herkoppel tans..." }, "connectionindicator": { "address": "Adres:", "bandwidth": "Geraamde bandwydte:", "bitrate": "Bistempo:", "bridgeCount": "Aantal bedieners: ", "connectedTo": "Gekoppel aan:", "framerate": "Raampietempo:", "less": "Wys minder", "localaddress": "Plaaslike adres:", "localaddress_plural": "Plaaslike adresse:", "localport": "Plaaslike poort:", "localport_plural": "Plaaslike poorte:", "more": "Wys meer", "packetloss": "Pakkies verloor:", "quality": { "good": "Goed", "inactive": "Onaktief", "lost": "", "nonoptimal": "", "poor": "Swak" }, "remoteaddress": "Afgeleë adres:", "remoteaddress_plural": "Afgeleë adresse:", "remoteport": "Afgeleë poort:", "remoteport_plural": "Afgeleë poorte:", "resolution": "Resolusie:", "status": "Verbinding:", "transport": "", "transport_plural": "", "turn": "" }, "dateUtils": { "earlier": "Vroeër", "today": "Vandag", "yesterday": "Gister" }, "deepLinking": { "appNotInstalled": "", "description": "", "descriptionWithoutWeb": "", "downloadApp": "", "launchWebButton": "", "openApp": "", "title": "", "tryAgainButton": "" }, "defaultLink": "bv. {{url}}", "deviceError": { "cameraError": "Toegang na u kamera het misluk", "cameraPermission": "Fout met verkryging van kameratoestemming", "microphoneError": "Toegang na u mikrofoon het misluk", "microphonePermission": "Fout met verkryging van mikrofoontoestemming" }, "deviceSelection": { "noPermission": "Toestemming nie gegee nie", "previewUnavailable": "Voorskou nie beskikbaar nie", "selectADevice": "Kies 'n toestel", "testAudio": "Speel ’n toetsklank" }, "dialOut": { "statusMessage": "is nou {{status}}" }, "dialog": { "Back": "Terug", "Cancel": "Kanselleer", "IamHost": "Ek is die gasheer", "Ok": "Regso", "Remove": "Verwyder", "Share": "Deel", "Submit": "Dien in", "WaitForHostMsg": "", "WaitingForHost": "Wag tans vir die gasheer …", "Yes": "Ja", "accessibilityLabel": { "liveStreaming": "Regstreekse stroom" }, "allow": "Laat toe", "alreadySharedVideoMsg": "", "alreadySharedVideoTitle": "Slegs een gedeelde video op ’n slag word toegelaat", "applicationWindow": "Toepassingsvenster", "cameraConstraintFailedError": "Die kamera voldoen nie aan sekere van die vereistes nie.", "cameraNotFoundError": "Kamera is nie gevind nie.", "cameraNotSendingData": "Ons kry nie toegang tot u kamera nie. Kontroleer of ’n ander toepassing dié toestel gebruik, kies asb. ’n ander toestel by die instellingskieslys of probeer om die toepassing op nuut te laai.", "cameraNotSendingDataTitle": "Kan nie toegang tot kamera kry nie", "cameraPermissionDeniedError": "U het nie toestemming gegee om u kamera te gebruik nie. U kan steeds by die konferensie aansluit, maar ander sal u nie kan sien nie. Gebruik die kameraknoppie in die adresbalk om dit reg te stel.", "cameraUnknownError": "Kan weens onbekende rede nie die kamera gebruik nie.", "cameraUnsupportedResolutionError": "Die kamera ondersteun nie die nodige videoresolusie nie.", "close": "Sluit", "conferenceDisconnectMsg": "Kontroleer dalk die netwerkverbinding. Gaan oor {{seconds}} sekondes weer koppel…", "conferenceDisconnectTitle": "Die verbinding is verbreek.", "conferenceReloadMsg": "Ons probeer om dit reg te stel. Gaan herkoppel oor {{seconds}} sekondes…", "conferenceReloadTitle": "Iets het ongelukkig skeefgeloop.", "confirm": "Bevestig", "confirmNo": "Nee", "confirmYes": "Ja", "connectError": "Oeps! Iets het skeefgeloop en ons kon nie aan die konferensie koppel nie.", "connectErrorWithMsg": "Oeps! Iets het skeefgeloop en ons kon nie aan die konferensie koppel nie: {{msg}}", "connecting": "Koppel tans", "contactSupport": "Kontak ondersteuning", "copy": "Kopieer", "dismiss": "Weier", "displayNameRequired": "", "done": "Klaar", "enterDisplayName": "", "error": "Fout", "externalInstallationMsg": "U moet ons uitbreiding vir werkskermdeling installeer.", "externalInstallationTitle": "Uitbreiding is nodig", "goToStore": "Gaan na die webwinkel", "gracefulShutdown": "Ons diens is tans buite werking t.w.v. onderhoud. Probeer gerus weer later.", "incorrectPassword": "Verkeerde gebruikernaam of wagwoord", "incorrectRoomLockPassword": "", "inlineInstallExtension": "Installeer nou", "inlineInstallationMsg": "U moet ons uitbreiding vir werkskermdeling installeer.", "internalError": "Oeps! Iets het skeefgeloop. Die volgende fout het voorgekom: {{error}}", "internalErrorTitle": "Interne fout", "kickMessage": "", "kickParticipantButton": "", "kickParticipantDialog": "", "kickParticipantTitle": "", "kickTitle": "", "liveStreaming": "Regstreekse stroom", "liveStreamingDisabledForGuestTooltip": "Gaste kan nie regstreekse strome begin nie.", "liveStreamingDisabledTooltip": "Begin van regstreekse stroom gedeaktiveer.", "lockMessage": "Kon nie die konferensie sluit nie.", "lockRoom": "", "lockTitle": "Sluit het misluk", "logoutQuestion": "Wil u definitief afmeld en die konferensie stop?", "logoutTitle": "Meld af", "maxUsersLimitReached": "", "maxUsersLimitReachedTitle": "", "micConstraintFailedError": "Die mikrofoon voldoen nie aan sekere van die vereistes nie.", "micNotFoundError": "Mikrofoon is nie gevind nie.", "micNotSendingData": "", "micNotSendingDataTitle": "", "micPermissionDeniedError": "U het nie toestemming gegee om u mikrofoon te gebruik nie. U kan steeds by die konferensie aansluit, maar ander sal u nie kan hoor nie. Gebruik die kameraknoppie in die adresbalk om dit reg te stel.", "micUnknownError": "Kan weens onbekende rede nie die mikrofoon gebruik nie.", "muteParticipantBody": "U sal hulle nie kan ontdemp nie, maar hulle sal hulself enige tyd kan ontdemp.", "muteParticipantButton": "Demp", "muteParticipantDialog": "", "muteParticipantTitle": "", "passwordLabel": "", "passwordNotSupported": "Die instel van ’n vergaderingwagwoord word nie ondersteun nie.", "passwordNotSupportedTitle": "", "passwordRequired": "", "popupError": "U blaaier blokkeer opspringers vanaf hierdie werf. Aktiveer opspringers in die blaaier se sekuriteitopsies en probeer weer.", "popupErrorTitle": "Opspringer geblok", "recording": "Neem tans op", "recordingDisabledForGuestTooltip": "Gaste kan nie opnames begin nie.", "recordingDisabledTooltip": "Begin van opname gedeaktiveer.", "rejoinNow": "Sluit nou weer aan", "remoteControlAllowedMessage": "", "remoteControlDeniedMessage": "", "remoteControlErrorMessage": "", "remoteControlRequestMessage": "", "remoteControlShareScreenWarning": "", "remoteControlStopMessage": "", "remoteControlTitle": "", "removePassword": "", "removeSharedVideoMsg": "Wil u definitief u gedeelde video verwyder?", "removeSharedVideoTitle": "Verwyder gedeelde video", "reservationError": "", "reservationErrorMsg": "Foutkode: {{code}}, boodskap: {{msg}}", "retry": "Herprobeer", "screenSharingFailedToInstall": "Oeps! Die uitbreiding vir skermdeling kon nie installeer nie.", "screenSharingFailedToInstallTitle": "Uitbreiding vir skermdeling kon nie installeer nie", "screenSharingFirefoxPermissionDeniedError": "Iets het skeefgeloop toe ons die skerm probeer deel het. Maak seker dat ons dei toestemming gegee word om dit te doen. ", "screenSharingFirefoxPermissionDeniedTitle": "Oeps! Ons kon nie skermdeling begin nie!", "screenSharingPermissionDeniedError": "", "serviceUnavailable": "Diens nie beskikbaar nie", "sessTerminated": "Oproep gestaak", "shareVideoLinkError": "Gee asb. ’n korrekte skakel.", "shareVideoTitle": "Deel ’n video", "shareYourScreen": "Deel u skerm", "shareYourScreenDisabled": "Skermdeling gedeaktiveer.", "shareYourScreenDisabledForGuest": "Gaste kan nie skerms deel nie.", "startLiveStreaming": "Begin regstreekse stroom", "startRecording": "Begin opname", "startRemoteControlErrorMessage": "", "stopLiveStreaming": "Stop regstreekse stroom", "stopRecording": "Stop opname", "stopRecordingWarning": "Wil u definitief die opname stop?", "stopStreamingWarning": "Wil u definitief die regstreekse stroom stop?", "streamKey": "Sleutel vir regstreekse stroom", "thankYou": "Dankie dat u {{appName}} gebruik!", "token": "", "tokenAuthFailed": "Jammer! U mag nie by dié oproep aansluit nie.", "tokenAuthFailedTitle": "", "transcribing": "Transkribering", "unlockRoom": "", "userPassword": "gebruikerwagwoord", "yourEntireScreen": "U hele skerm" }, "feedback": { "average": "Gemiddeld", "bad": "Sleg", "detailsLabel": "Vertel ons meer.", "good": "Goed", "rateExperience": "", "veryBad": "Baie sleg", "veryGood": "Baie goed" }, "incomingCall": { "answer": "Antwoord", "audioCallTitle": "Inkomende oproep", "decline": "Weier", "productLabel": "vanaf Jitsi Meet", "videoCallTitle": "Inkomende video-oproep" }, "info": { "accessibilityLabel": "Wys inligting", "addPassword": "", "cancelPassword": "", "conferenceURL": "Skakel:", "country": "Land", "dialANumber": "", "dialInConferenceID": "PIN:", "dialInNotSupported": "Jammer. Inbel word nie tans ondersteun nie.", "dialInNumber": "Inbel:", "dialInSummaryError": "", "dialInTollFree": "", "genericError": "Oeps! Iets het skeefgeloop.", "inviteLiveStream": "Om die regstreekse stroom van dié vergadering te sien, klik dié skakel: {{url}}", "invitePhone": "", "invitePhoneAlternatives": "", "inviteURLFirstPartGeneral": "", "inviteURLFirstPartPersonal": "", "inviteURLSecondPart": "", "label": "", "liveStreamURL": "Regstreekse stroom:", "moreNumbers": "Meer nommers", "noNumbers": "Geen inbelnommers.", "noPassword": "Geen", "noRoom": "Geen kamer is gegee om na in te bel nie.", "numbers": "Inbelnommers", "password": "", "title": "Deel", "tooltip": "Deelskakel en inbelinligting vir dié vergadering" }, "inlineDialogFailure": { "msg": "Ons het gestruikel.", "retry": "Probeer weer", "support": "Ondersteuning", "supportMsg": "Indien dit aanhou, maak kontak met" }, "inviteDialog": { "alertText": "", "header": "Nooi uit", "searchCallOnlyPlaceholder": "", "searchPeopleOnlyPlaceholder": "", "searchPlaceholder": "", "send": "" }, "keyboardShortcuts": { "focusLocal": "Fokus op u video", "focusRemote": "Fokus op ’n ander persoon se video", "fullScreen": "Bekyk of verlaat volskerm", "keyboardShortcuts": "Sleutelbordkortpaaie", "localRecording": "Wys of versteek kontroles vir plaaslike opname", "mute": "Demp of ontdemp jou mikrofoon", "pushToTalk": "Druk om te praat", "raiseHand": "Steek hand op of laat sak hom", "showSpeakerStats": "Wys sprekerstatistiek", "toggleChat": "Maak gesels oop of toe", "toggleFilmstrip": "Wys of versteek duimnaels vir video’s", "toggleScreensharing": "Wissel tussen kamera- en skermdeling", "toggleShortcuts": "Wys of versteek sleutelbordkortpaaie", "videoMute": "Begin of stop u kamera" }, "liveStreaming": { "busy": "", "busyTitle": "Alle opnemers is tans besig", "changeSignIn": "Wissel rekeninge.", "choose": "Kies ’n regstreekse stroom", "chooseCTA": "Kies ’n stroomopsie. U is tans aangemeld as {{email}}.", "enterStreamKey": "Gee u sleutel vir regstreekse stroom by YouTube hier.", "error": "Kon nie regstreeks stroom nie. Probeer gerus weer.", "errorAPI": "’n Fout het voorgekom tydens toegang tot u YouTube-uitsendings. Probeer om weer aan te meld.", "errorLiveStreamNotEnabled": "Regstreekse stroom is nie geaktiveer op {{email}} nie. Aktiveer asb. regstreekse strome of meld aan met ’n rekening met regstreekse strome geaktiveer.", "expandedOff": "Die regstreekse stroom het gestop", "expandedOn": "Die vergadering word tans gestroom na YouTube.", "expandedPending": "Die regstreekse stroom begin tans…", "failedToStart": "Regstreekse stroom kon nie begin nie", "getStreamKeyManually": "", "invalidStreamKey": "", "off": "Regstreekse stroom het gestop", "on": "Regstreekse stroom", "pending": "Begin tans regstreekse stroom…", "serviceName": "Regstreekse stroomdiens", "signIn": "Meld aan met Google", "signInCTA": "Meld aan of gee u sleutel vir regstreekse stroom vanaf YouTube.", "signOut": "Meld af", "signedInAs": "U is tans aangemeld as:", "start": "Begin ’n regstreekse stroom", "streamIdHelp": "Wat’s dié?", "title": "Regstreekse stroom", "unavailableTitle": "Regstreekse strome nie beskikbaar nie" }, "localRecording": { "clientState": { "off": "Af", "on": "Aan", "unknown": "Onbekend" }, "dialogTitle": "Kontroles vir plaaslike opname", "duration": "Duur", "durationNA": "", "encoding": "Enkodering", "label": "", "labelToolTip": "", "localRecording": "Plaaslike opname", "me": "Ek", "messages": { "engaged": "", "finished": "", "finishedModerator": "", "notModerator": "U is nie die moderator nie. U kan nie ’n plaaslike opname begin of stop nie." }, "moderator": "Moderator", "no": "Nee", "participant": "Deelnemer", "participantStats": "Deelnemerstatistiek", "sessionToken": "", "start": "Begin opname", "stop": "Stop opname", "yes": "Ja" }, "lockRoomPassword": "Wagwoord", "lockRoomPasswordUppercase": "Wagwoord", "me": "ek", "notify": { "connectedOneMember": "", "connectedThreePlusMembers": "", "connectedTwoMembers": "", "disconnected": "ontkoppel", "focus": "", "focusFail": "", "grantedTo": "{{to}} is nou moderator!", "invitedOneMember": "", "invitedThreePlusMembers": "", "invitedTwoMembers": "", "kickParticipant": "", "me": "Ek", "moderator": "U is ou moderator!", "muted": "U het die gesprek gedemp begin.", "mutedRemotelyDescription": "", "mutedRemotelyTitle": "", "mutedTitle": "U is gedemp!", "newDeviceAction": "", "newDeviceAudioTitle": "", "newDeviceCameraTitle": "", "passwordRemovedRemotely": "", "passwordSetRemotely": "", "raisedHand": "", "somebody": "Iemand", "startSilentDescription": "", "startSilentTitle": "", "suboptimalExperienceDescription": "Gits... ons is bevrees u ervaring met {{appName}} gaan nie so goed wees hier nie. Ons soek maniere om dit die hoof te bied, maar probeer intussen een van die volledig ondersteunde blaaiers.", "suboptimalExperienceTitle": "Blaaierwaarskuwing", "unmute": "" }, "passwordDigitsOnly": "", "passwordSetRemotely": "", "poweredby": "aangedryf deur", "presenceStatus": { "busy": "Besig", "calling": "Bel tans…", "connected": "Gekoppel", "connecting": "Koppel tans…", "connecting2": "Koppel tans*...", "disconnected": "Ontkoppeld", "expired": "Verval", "ignored": "Geïgnoreer", "initializingCall": "Inisialiseer tans oproep…", "invited": "Uitgenooi", "rejected": "Geweier", "ringing": "Lui tans…" }, "profile": { "setDisplayNameLabel": "Stel u vertoonnaam", "setEmailInput": "Gee e-posadres", "setEmailLabel": "Stel u Gravatar-e-posadres", "title": "Profiel" }, "recording": { "authDropboxText": "Laai op na Dropbox", "availableSpace": "Beskikbare spasie: {{spaceLeft}} MB (ongeveer {{duration}} minute se opname)", "beta": "", "busy": "", "busyTitle": "Alle opnemers is tans besig", "error": "Opname het misluk. Probeer gerus weer.", "expandedOff": "Opname het gestop", "expandedOn": "Die vergadering word tans opgeneem.", "expandedPending": "Opname word begin…", "failedToStart": "Kon nie begin opneem nie", "fileSharingdescription": "", "live": "", "loggedIn": "Aangemeld as {{name}}", "off": "Opname gestop", "on": "Neem tans op", "pending": "Berei voor om vergadering op te neem…", "rec": "", "serviceDescription": "", "serviceName": "Opneemdiens", "signIn": "meld aan", "signOut": "Meld af", "title": "Neem tans op", "unavailable": "", "unavailableTitle": "" }, "sectionList": { "pullToRefresh": "" }, "settings": { "calendar": { "about": "", "disconnect": "Ontkoppel", "microsoftSignIn": "Meld aan met Microsoft", "signedIn": "", "title": "Kalender" }, "devices": "Toestelle", "followMe": "Almal volg my", "language": "Taal", "loggedIn": "Aangemeld as {{name}}", "moderator": "Moderator", "more": "Meer", "name": "Naam", "noDevice": "Geen", "selectAudioOutput": "Klankafvoer", "selectCamera": "Kamera", "selectMic": "Mikrofoon", "startAudioMuted": "Almal begin gedemp", "startVideoMuted": "Almal begin versteek", "title": "Instellings" }, "settingsView": { "alertOk": "Regso", "alertTitle": "Waarskuwing", "alertURLText": "Die gegewe bediener-URL is ongeldig", "buildInfoSection": "", "conferenceSection": "Konferensie", "displayName": "Vertoonnaam", "email": "E-pos", "header": "Instellings", "profileSection": "Profiel", "serverURL": "Bediener-URL", "startWithAudioMuted": "Begin met klank gedemp", "startWithVideoMuted": "Begin met video gedemp", "version": "" }, "share": { "dialInfoText": "", "mainText": "Klik die volgende skakel om by die vergadering aan te sluit:\n{{roomUrl}}" }, "speaker": "Luidspreker", "speakerStats": { "hours": "{{count}}h", "minutes": "{{count}}m", "name": "Naam", "seconds": "{{count}}s", "speakerStats": "Sprekerstatistiek", "speakerTime": "Sprekertyd" }, "startupoverlay": { "policyText": "", "title": "{{app}} benodig u mikrofoon en kamera." }, "suspendedoverlay": { "rejoinKeyTitle": "Sluit weer aan", "text": "Druk die Sluit weer aan-knoppie om te herkoppel.", "title": "U video-oproep is onderbreek omdat die rekenaar gaan slaap het." }, "toolbar": { "Settings": "Instellings", "accessibilityLabel": { "Settings": "Wissel instellings", "audioOnly": "Wissel Net klank", "audioRoute": "Kies die klanktoestel", "callQuality": "", "cc": "Wissel onderskrifte", "chat": "Wissel geselsvenster", "document": "Wissel gedeelde dokument", "feedback": "Laat terugvoer", "fullScreen": "Wissel volskerm", "hangup": "Verlaat die oproep", "invite": "Nooi mense", "kick": "", "localRecording": "Wissel kontroles vir plaaslike opname", "lockRoom": "", "moreActions": "Wissel kieslys vir meer aksies", "moreActionsMenu": "Kieslys vir meer aksies", "mute": "", "pip": "Wissel Prent-in-Prent-modus", "profile": "Redigeer u profiel", "raiseHand": "Wissel handopsteek", "recording": "Wissel opname", "remoteMute": "", "shareRoom": "Nooi iemand", "shareYourScreen": "Wissel skermdeling", "sharedvideo": "Wissel videodeling", "shortcuts": "Wissel kortpaaie", "show": "", "speakerStats": "Wissel sprekerstatistiek", "tileView": "Wissel teëlaansig", "toggleCamera": "Wissel kamera", "videoblur": "", "videomute": "" }, "addPeople": "Voeg mense by die oproep", "audioOnlyOff": "Deaktiveer Net klank-modus", "audioOnlyOn": "Deaktiveer Net klank-modus", "audioRoute": "Kies die klanktoestel", "authenticate": "Verifieer", "callQuality": "Bestuur oproepkwaliteit", "chat": "Open / sluit gesels", "closeChat": "", "documentClose": "Sluit gedeelde dokument", "documentOpen": "Open gedeelde dokument", "enterFullScreen": "Volskermaansig", "enterTileView": "", "exitFullScreen": "Verlaat volskerm", "exitTileView": "", "feedback": "Laat terugvoer", "hangup": "Verlaat", "invite": "Nooi mense", "login": "Meld aan", "logout": "Meld af", "lowerYourHand": "", "moreActions": "Meer aksies", "mute": "Demp / ontdemp", "openChat": "", "pip": "Betree Prent-in-Prent-modus", "profile": "Redigeer u profiel", "raiseHand": "Lig / laat sak u hand", "raiseYourHand": "", "shareRoom": "Nooi iemand", "sharedvideo": "Deel ’n video", "shortcuts": "Sien kortpaaie", "speakerStats": "Sprekerstatistiek", "startScreenSharing": "", "startSubtitles": "", "startvideoblur": "", "stopScreenSharing": "", "stopSharedVideo": "Stop video", "stopSubtitles": "", "stopvideoblur": "", "talkWhileMutedPopup": "Besig om te praat? U is gedemp.", "tileViewToggle": "Wissel teëlaansig", "toggleCamera": "Wissel kamera", "videomute": "Begin / stop kamera" }, "transcribing": { "ccButtonTooltip": "", "error": "Opname het misluk. Probeer gerus weer.", "expandedLabel": "", "failedToStart": "", "labelToolTip": "Die vergadering word getranskribeer", "off": "", "pending": "Berei tans voor om die vergadering te transkribeer…", "start": "", "stop": "", "tr": "" }, "userMedia": { "androidGrantPermissions": "Kies Allow wanneer die blaaier vir toestemming vra.", "chromeGrantPermissions": "Kies Allow wanneer die blaaier vir toestemming vra.", "edgeGrantPermissions": "Kies Yes wanneer die blaaier vir toestemming vra.", "electronGrantPermissions": "Gee asb. toestemming vir die gebruik van u kamera en mikrofoon", "firefoxGrantPermissions": "Kies Deel gekose toestel wanneer die blaaier vir toestemming vra.", "iexplorerGrantPermissions": "Kies OK wanneer die blaaier vir toestemming vra.", "nwjsGrantPermissions": "Gee asb. toestemming vir die gebruik van u kamera en mikrofoon", "operaGrantPermissions": "Kies Allow wanneer die blaaier vir toestemming vra.", "react-nativeGrantPermissions": "Kies Allow wanneer die blaaier vir toestemming vra.", "safariGrantPermissions": "Kies OK wanneer die blaaier vir toestemming vra." }, "videoSIPGW": { "busy": "Ons probeer tans hulpbronne vry te stel. Probeer gerus weer oor ’n paar minute.", "busyTitle": "Die Kamerdiens is tans besig", "errorAlreadyInvited": "{{displayName}} is reeds genooi", "errorInvite": "Konferensie is nog nie gestig nie. Probeer gerus weer later.", "errorInviteFailed": "Ons werk aan ’n oplossing vir die probleem. Probeer gerus weer later.", "errorInviteFailedTitle": "Kon nie {{displayName}} nooi nie", "errorInviteTitle": "", "pending": "{{displayName}} is genooi" }, "videoStatus": { "audioOnly": "", "audioOnlyExpanded": "U is in Net klank-modus. Dié modus spaar bandwydte maar u sal nie video’s van ander sien nie.", "callQuality": "", "hd": "HD", "highDefinition": "Hoëdefinisie", "labelTooiltipNoVideo": "Geen video", "labelTooltipAudioOnly": "Net klank-modus geaktiveer", "ld": "LD", "lowDefinition": "Laedefinisie", "onlyAudioAvailable": "Net klank is beskikbaar", "onlyAudioSupported": "Op dié blaaier ondersteun ons slegs klank.", "sd": "SD", "standardDefinition": "Standaarddefinisie" }, "videothumbnail": { "domute": "Demp", "flip": "Swaai om", "kick": "Skop uit", "moderator": "Moderator", "mute": "", "muted": "Gedemp", "remoteControl": "", "show": "", "videomute": "" }, "welcomepage": { "accessibilityLabel": { "join": "Raak om aan te sluit", "roomname": "Gee kamernaam" }, "appDescription": "Hou gerus ’n videogesprek met die hele span. Om die waarheid te sê, nooi sommer almal. {{app}} is ’n 100% oopbronoplossing vir geënkripteerde videokonferensies wat mens heeldag, elke dag gratis kan geniet — geen rekening nodig nie.", "audioVideoSwitch": { "audio": "Stem", "video": "Video" }, "calendar": "Kalender", "connectCalendarButton": "Koppel u kalender", "connectCalendarText": "", "enterRoomTitle": "Begin ’n nuwe vergadering", "go": "GAAN", "info": "", "join": "SLUIT AAN", "privacy": "Privaatheid", "recentList": "Onlangs", "recentListDelete": "Skrap", "recentListEmpty": "Die lys van onlangse gesprekke is leeg. Gesels met u span en al u onlangse gesprekke sal hier wys.", "reducedUIText": "", "roomname": "Gee kamernaam", "roomnameHint": "Gee die naam of URL van die kamer waar u wil aansluit. Dink gerus enige naam uit. Laat weet net die mense wat u ontmoet wat dit is sodat hulle die selfde naam gee.", "sendFeedback": "Stuur terugvoer", "terms": "Voorwaardes", "title": "Veilige en volledig gratis videokonferensies propvol funksionaliteit" } }