jiti-meet/lang/main-af.json

740 lines
32 KiB
JSON
Raw Normal View History

{
"contactlist_plural": "__count__ lede",
"passwordSetRemotely": "ingestel deur n ander lid",
"poweredby": "aangedryf deur",
"inviteUrlDefaultMsg": "U konferensie word tans geskep...",
"me": "ek",
"speaker": "",
"raisedHand": "Wil praat",
"defaultNickname": "bv. Piet Pompies",
"defaultLink": "bv. __url__",
"audioDevices": {
"bluetooth": "Bluetooth",
"headphones": "Oorfone",
"phone": "Foon",
"speaker": "Luidspreker"
},
"audioOnly": {
"audioOnly": "Net klank",
"featureToggleDisabled": "Wisseling van __feature__ is gedeaktiveer tydens Net klank-modus"
},
"userMedia": {
"react-nativeGrantPermissions": "",
"chromeGrantPermissions": "",
"androidGrantPermissions": "",
"electronGrantPermissions": "",
"firefoxGrantPermissions": "Kies <b><i>Deel gekose toestel</i></b> wanneer die blaaier vir toestemming vra.",
"operaGrantPermissions": "Kies <b><i>Allow</i></b> wanneer die blaaier vir toestemming vra.",
"iexplorerGrantPermissions": "",
"safariGrantPermissions": "Kies <b><i>OK</i></b> wanneer die blaaier vir toestemming vra.",
"nwjsGrantPermissions": "Gee asb. toestemming vir die gebruik van u kamera en mikrofoon",
"edgeGrantPermissions": "Kies <b><i>Yes</i></b> wanneer die blaaier vir toestemming vra."
},
"keyboardShortcuts": {
"keyboardShortcuts": "Sleutelbordkortpaaie",
"raiseHand": "Steek hand op of laat sak hom",
"pushToTalk": "Druk om te praat",
"toggleScreensharing": "Wissel tussen kamera- en skermdeling",
"toggleFilmstrip": "Wys of versteek duimnaels vir videos",
"toggleShortcuts": "Wys of versteek sleutelbordkortpaaie",
"focusLocal": "Fokus op u video",
"focusRemote": "Fokus op n ander persoon se video",
"toggleChat": "Maak gesels oop of toe",
"mute": "Demp of ontdemp jou mikrofoon",
"fullScreen": "Bekyk of verlaat volskerm",
"videoMute": "Begin of stop u kamera",
"showSpeakerStats": "Wys sprekerstatistiek",
"localRecording": "Wys of versteek kontroles vir plaaslike opname"
},
"welcomepage": {
"accessibilityLabel": {
"join": "Raak om aan te sluit",
"roomname": ""
},
"appDescription": "Hou gerus n videogesprek met die hele span. Om die waarheid te sê, nooi sommer almal. __app__ is n 100% oopbronoplossing vir geënkripteerde videokonferensies wat mens heeldag, elke dag gratis kan geniet — geen rekening nodig nie.",
"audioVideoSwitch": {
"audio": "Stem",
"video": "Video"
},
"calendar": "",
"connectCalendarText": "Koppel u kalender om alle vergaderings in __app__ te sien. Plus, voeg __app__-vergaderings by u kalender en begin hulle met een klik.",
"connectCalendarButton": "Koppel u kalender",
"enterRoomTitle": "Begin n nuwe vergadering",
"go": "GAAN",
"join": "SLUIT AAN",
"privacy": "Privaatheid",
"recentList": "Onlangs",
"recentListDelete": "Skrap",
"recentListEmpty": "Die lys van onlangse gesprekke is leeg. Gesels met u span en al u onlangse gesprekke sal hier wys.",
"roomname": "Gee kamernaam",
"roomnameHint": "Gee die naam of URL van die kamer waar u wil aansluit. Dink gerus enige naam uit. Laat weet net die mense wat u ontmoet wat dit is sodat hulle die selfde naam gee.",
"sendFeedback": "Stuur terugvoer",
"terms": "Voorwaardes",
"title": "Veilige en volledig gratis videokonferensies propvol funksionaliteit"
},
"startupoverlay": {
"policyText": "",
"title": "__app__ benodig u mikrofoon en kamera."
},
"suspendedoverlay": {
"title": "U video-oproep is onderbreek omdat die rekenaar gaan slaap het.",
"text": "Druk die <i>Sluit weer aan</i>-knoppie om te herkoppel.",
"rejoinKeyTitle": "Sluit weer aan"
},
"toolbar": {
"accessibilityLabel": {
"audioOnly": "Wissel Net klank",
"audioRoute": "",
"callQuality": "",
"chat": "Wissel geselsvenster",
"cc": "Wissel onderskrifte",
"document": "Wissel gedeelde dokument",
"feedback": "",
"fullScreen": "Wissel volskerm",
"hangup": "Verlaat die oproep",
"invite": "",
"localRecording": "Wissel kontroles vir plaaslike opname",
"lockRoom": "Wissel kamerslot",
"moreActions": "Wissel kieslys vir meer aksies",
"moreActionsMenu": "Kieslys vir meer aksies",
"mute": "",
"pip": "Wissel Prent-in-Prent-modus",
"profile": "",
"raiseHand": "Wissel handopsteek",
"recording": "Wissel opname",
"Settings": "Wissel instellings",
"sharedvideo": "Wissel Youtube-videodeling",
"shareRoom": "Nooi iemand",
"shareYourScreen": "Wissel skermdeling",
"shortcuts": "Wissel kortpaaie",
"speakerStats": "Wissel sprekerstatistiek",
"toggleCamera": "",
"tileView": "",
"videomute": ""
},
"addPeople": "Voeg mense by die oproep",
"audioonly": "Aktiveer / deaktiveer Net klank-modus (spaar bandwydte)",
"audioOnlyOn": "Aktiveer Net klank-modus (spaar bandwydte)",
"audioOnlyOff": "Deaktiveer Net klank-modus",
"audioRoute": "Kies die klanktoestel",
"callQuality": "Bestuur oproepkwaliteit",
"enterFullScreen": "Volskermaansig",
"exitFullScreen": "Verlaat volskerm",
"feedback": "Laat terugvoer",
"moreActions": "Meer aksies",
"mute": "Demp / ontdemp",
"videomute": "Begin / stop kamera",
"authenticate": "Verifieer",
"lock": "Sluit / ontsluit kamer",
"chat": "Open / sluit gesels",
"etherpad": "Open / sluit gedeelde dokument",
"documentOpen": "Open gedeelde dokument",
"documentClose": "Sluit gedeelde dokument",
"shareRoom": "Deel kamer",
"sharedvideo": "Deel n YouTube-video",
"stopSharedVideo": "Stop YouTube-video",
"fullscreen": "",
"sip": "Bel SIP-nommer",
"Settings": "",
"hangup": "Verlaat",
"login": "Meld aan",
"logout": "",
"sharedVideoMutedPopup": "Die gedeelde video is gedemp sodat u met ander lede kan praat.",
"toggleCamera": "Wissel kamera",
"micMutedPopup": "Die mikrofoon is gedemp vir beste ervaring van die gedeelde video.",
"talkWhileMutedPopup": "Besig om te praat? U is gedemp.",
"unableToUnmutePopup": "",
"cameraDisabled": "Kamera is nie beskikbaar nie",
"micDisabled": "Mikrofoon is nie beskikbaar nie",
"filmstrip": "Wys / versteek videos",
"pip": "Betree Prent-in-Prent-modus",
"profile": "Redigeer u profiel",
"raiseHand": "Lig / laat sak u hand",
"shortcuts": "Sien kortpaaie",
"speakerStats": "Sprekerstatistiek",
"tileViewToggle": "Wissel teëlaansig",
"invite": "Nooi mense"
},
"chat": {
"nickname": {
"title": "Gee n bynaam in die boksie hieronder",
"popover": "Kies n bynaam"
},
"error": "",
"messagebox": "Tik teks..."
},
"settings": {
"calendar": {
"about": "",
"disconnect": "Ontkoppel",
"microsoftSignIn": "Meld aan met Microsoft",
"signedIn": "",
"title": ""
},
"title": "",
"update": "Werk by",
"name": "",
"startAudioMuted": "Almal begin gedemp",
"startVideoMuted": "Almal begin versteek",
"selectCamera": "Kamera",
"selectMic": "Mikrofoon",
"selectAudioOutput": "Klankafvoer",
"followMe": "Almal volg my",
"language": "Taal",
"loggedIn": "Aangemeld as __name__",
"noDevice": "",
"cameraAndMic": "Kamera en mikrofoon",
"moderator": "",
"more": "Meer",
"password": "STEL WAGWOORD",
"audioVideo": "KLANK EN VIDEO",
"devices": "Toestelle"
},
"profile": {
"title": "",
"setDisplayNameLabel": "Stel u vertoonnaam",
"setEmailLabel": "Stel u gravatar-e-posadres",
"setEmailInput": "Gee e-posadres"
},
"videothumbnail": {
"moderator": "",
"videomute": "Lid het die kamera gestop",
"mute": "Lid is gedemp",
"kick": "Skop uit",
"muted": "Gedemp",
"domute": "",
"flip": "Swaai om",
"remoteControl": ""
},
"connectionindicator": {
"header": "",
"connectedTo": "Gekoppel aan:",
"bitrate": "Bistempo:",
"bridgeCount": "Aantal bedieners: ",
"packetloss": "Pakkies verloor:",
"resolution": "Resolusie:",
"framerate": "Raampietempo:",
"less": "Wys minder",
"more": "Wys meer",
"address": "Adres:",
"remoteport": "Afgeleë poort:",
"remoteport_plural": "Afgeleë poorte:",
"localport": "Plaaslike poort:",
"localport_plural": "Plaaslike poorte:",
"localaddress": "Plaaslike adres:",
"localaddress_plural": "Plaaslike adresse:",
"remoteaddress": "Afgeleë adres:",
"remoteaddress_plural": "Afgeleë adresse:",
"transport": "",
"transport_plural": "",
"bandwidth": "Geraamde bandwydte:",
"na": "",
"turn": "",
"quality": {
"good": "",
"inactive": "Onaktief",
"lost": "",
"nonoptimal": "",
"poor": "Swak"
},
"status": "Verbinding:"
},
"notify": {
"disconnected": "ontkoppel",
"moderator": "U is ou moderator!",
"connectedOneMember": "__name__ het gekoppel",
"connectedTwoMembers": "__first__ en __second__ het gekoppel",
"connectedThreePlusMembers": "__name__ en __count__ ander het gekoppel",
"somebody": "Iemand",
"me": "",
"focus": "",
"focusFail": "",
"grantedTo": "__to__ is nou moderator!",
"muted": "U het die gesprek gedemp begin.",
"mutedTitle": "U is gedemp!",
"raisedHand": "",
"suboptimalExperienceTitle": "Blaaierwaarskuwing",
"suboptimalExperienceDescription": "Gits... ons is bevrees u ervaring met __appName__ gaan nie so goed wees hier nie. Ons soek maniere om dit die hoof te bied, maar probeer intussen een van die <a href='static/recommendedBrowsers.html' target='_blank'>volledig ondersteunde blaaiers</a>."
},
"dialog": {
"accessibilityLabel": {
"liveStreaming": "Regstreekse stroom"
},
"allow": "Laat toe",
"confirm": "Bevestig",
"kickMessage": "Eina! U is uit die gesprek geskop!",
"kickTitle": "Uit vergadering geskop",
"popupErrorTitle": "Opspringer geblok",
"popupError": "U blaaier blokkeer opspringers vanaf hierdie werf. Aktiveer opspringers in die blaaier se sekuriteitopsies en probeer weer.",
"passwordErrorTitle": "Wagwoordfout",
"passwordError": "Hierdie gesprek word tans met n wagwoord beskerm. Slegs die eienaar van die konferensie kan n wagwoord instel.",
"passwordError2": "Hierdie gesprek word nie tans met n wagwoord beskerm nie. Slegs die eienaar van die konferensie kan n wagwoord instel.",
"connectError": "Oeps! Iets het skeefgeloop en ons kon nie aan die konferensie koppel nie.",
"connectErrorWithMsg": "Oeps! Iets het skeefgeloop en ons kon nie aan die konferensie koppel nie: __msg__",
"incorrectPassword": "Verkeerde gebruikernaam of wagwoord",
"connecting": "",
"copy": "Kopieer",
"contactSupport": "Kontak ondersteuning",
"error": "",
"detectext": "",
"failedpermissions": "Kon nie toestemming kry om die plaaslike mikrofoon en/of kamera te gebruik nie.",
"conferenceReloadTitle": "Iets het ongelukkig skeefgeloop.",
"conferenceReloadMsg": "Ons probeer om dit reg te stel. Gaan herkoppel oor __seconds__ sekondes...",
"conferenceDisconnectTitle": "Die verbinding is verbreek.",
"conferenceDisconnectMsg": "Kontroleer dalk die netwerkverbinding. Gaan oor __seconds__ sekondes weer koppel...",
"dismiss": "",
"rejoinNow": "Sluit nou weer aan",
"maxUsersLimitReachedTitle": "Maksimumlede-limiet bereik",
"maxUsersLimitReached": "Die limiet vir maksimum getal lede is bereik. Die konferensie is vol. Kontak asb. die eienaar van die vergadering of probeer weer later!",
"lockRoom": "Sluit kamer",
"lockTitle": "Sluit het misluk",
"lockMessage": "Kon nie die konferensie sluit nie.",
"warning": "",
"passwordNotSupportedTitle": "Wagwoord nie ondersteun nie",
"passwordNotSupported": "Die instel van n vergaderingwagwoord word nie ondersteun nie.",
"internalErrorTitle": "Interne fout",
"internalError": "Oeps! Iets het skeefgeloop. Die volgende fout het voorgekom: __error__",
"unableToSwitch": "Kan nie videostroom wissel nie.",
"SLDFailure": "",
"SRDFailure": "",
"oops": "Oeps!",
"currentPassword": "Die huidige wagwoord is",
"passwordLabel": "Wagwoord",
"defaultError": "Daar was een of ander soort fout",
"passwordRequired": "Wagwoord vereis",
"Ok": "Regso",
"done": "Klaar",
"Remove": "Verwyder",
"removePassword": "Verwyder wagwoord",
"shareVideoTitle": "Deel n video",
"shareVideoLinkError": "Gee asb. n korrekte YouTube-skakel.",
"removeSharedVideoTitle": "Verwyder gedeelde video",
"removeSharedVideoMsg": "Wil u definitief u gedeelde video verwyder?",
"alreadySharedVideoMsg": "n Ander lid deel reeds n video. Dié konferensie laat slegs een gedeelde video op n slag toe.",
"alreadySharedVideoTitle": "Slegs een gedeelde video op n slag word toegelaat",
"WaitingForHost": "Wag tans vir die gasheer ...",
"WaitForHostMsg": "Die konferensie <b>__room </b> het nog nie begin nie. As u die gasheer is, verifieer u identiteit. Wag andersins asb. vir die gasheer om op te daag.",
"IamHost": "Ek is die gasheer",
"Cancel": "Kanselleer",
"Submit": "Dien in",
"retry": "Herprobeer",
"logoutTitle": "Meld af",
"logoutQuestion": "Wil u definitief afmeld en die konferensie stop?",
"sessTerminated": "Oproep gestaak",
"hungUp": "U het neergesit",
"joinAgain": "Sluit weer aan",
"Share": "",
"Save": "Stoor",
"recording": "",
"recordingToken": "",
"Back": "Terug",
"serviceUnavailable": "Diens nie beskikbaar nie",
"gracefulShutdown": "Ons diens is tans buite werking t.w.v. onderhoud. Probeer gerus weer later.",
"Yes": "",
"reservationError": "",
"reservationErrorMsg": "Foutkode: __code__, boodskap: __msg__",
"password": "Tik wagwoord in",
"unlockRoom": "Ontsluit kamer",
"userPassword": "gebruikerwagwoord",
"token": "",
"tokenAuthFailedTitle": "",
"tokenAuthFailed": "Jammer! U mag nie by dié oproep aansluit nie.",
"displayNameRequired": "Vertoonnaam is nodig",
"enterDisplayName": "Gee asb. u vertoonnaam",
"feedbackHelp": "Terugvoer sal ons help om ons video-ervaring te verbeter.",
"feedbackQuestion": "Vertel ons oor die oproep!",
"thankYou": "Dankie dat u __appName__ gebruik!",
"sorryFeedback": "Dis jammer om te hoor. Wil u meer vertel?",
"liveStreaming": "",
"streamKey": "Sleutel vir regstreekse stroom",
"startLiveStreaming": "Begin regstreekse stroom",
"startRecording": "Begin opname",
"stopStreamingWarning": "Wil u definitief die regstreekse stroom stop?",
"stopRecordingWarning": "Wil u definitief die opname stop?",
"stopLiveStreaming": "Stop regstreekse stroom",
"stopRecording": "Stop opname",
"doNotShowMessageAgain": "Moenie weer dié boodskap wys nie",
"permissionDenied": "Toestemming gewyer",
"screenSharingFailedToInstall": "Oeps! Die uitbreiding vir skermdeling kon nie installeer nie.",
"screenSharingFailedToInstallTitle": "Uitbreiding vir skermdeling kon nie installeer nie",
"screenSharingFirefoxPermissionDeniedError": "Iets het skeefgeloop toe ons die skerm probeer deel het. Maak seker dat ons dei toestemming gegee word om dit te doen. ",
"screenSharingFirefoxPermissionDeniedTitle": "Oeps! Ons kon nie skermdeling begin nie!",
"screenSharingPermissionDeniedError": "",
"cameraUnsupportedResolutionError": "Die kamera ondersteun nie die nodige videoresolusie nie.",
"cameraUnknownError": "Kan weens onbekende rede nie die kamera gebruik nie.",
"cameraPermissionDeniedError": "U het nie toestemming gegee om u kamera te gebruik nie. U kan steeds by die konferensie aansluit, maar ander sal u nie kan sien nie. Gebruik die kameraknoppie in die adresbalk om dit reg te stel.",
"cameraNotFoundError": "Kamera is nie gevind nie.",
"cameraConstraintFailedError": "Die kamera voldoen nie aan sekere van die vereistes nie.",
"micUnknownError": "Kan weens onbekende rede nie die mikrofoon gebruik nie.",
"micPermissionDeniedError": "U het nie toestemming gegee om u mikrofoon te gebruik nie. U kan steeds by die konferensie aansluit, maar ander sal u nie kan hoor nie. Gebruik die kameraknoppie in die adresbalk om dit reg te stel.",
"micNotFoundError": "Mikrofoon is nie gevind nie.",
"micConstraintFailedError": "Die mikrofoon voldoen nie aan sekere van die vereistes nie.",
"micNotSendingDataTitle": "Kan nie toegang tot mikrofoon kry nie",
"micNotSendingData": "Ons kry nie toegang tot u mikrofoon nie. Kies asb. n ander toestel by die instellingskieslys of probeer om die toepassing op nuut te laai.",
"cameraNotSendingDataTitle": "Kan nie toegang tot kamera kry nie",
"cameraNotSendingData": "Ons kry nie toegang tot u kamera nie. Kontroleer of n ander toepassing dié toestel gebruik, kies asb. n ander toestel by die instellingskieslys of probeer om die toepassing op nuut te laai.",
"goToStore": "Gaan na die webwinkel",
"externalInstallationTitle": "Uitbreiding is nodig",
"externalInstallationMsg": "",
"inlineInstallationMsg": "U moet ons uitbreiding vir werkskermdeling installeer.",
"inlineInstallExtension": "Installeer nou",
"muteParticipantTitle": "Demp dié lid?",
"muteParticipantBody": "U sal hulle nie kan ontdemp nie, maar hulle sal hulself enige tyd kan ontdemp.",
"muteParticipantButton": "Demp",
"liveStreamingDisabledTooltip": "Begin van regstreekse stroom gedeaktiveer.",
"liveStreamingDisabledForGuestTooltip": "Gaste kan nie regstreekse strome begin nie.",
"recordingDisabledTooltip": "Begin van opname gedeaktiveer.",
"recordingDisabledForGuestTooltip": "Gaste kan nie opnames begin nie.",
"remoteControlTitle": "",
"remoteControlRequestMessage": "",
"remoteControlShareScreenWarning": "",
"remoteControlDeniedMessage": "",
"remoteControlAllowedMessage": "",
"remoteControlErrorMessage": "",
"startRemoteControlErrorMessage": "",
"remoteControlStopMessage": "",
"close": "Sluit",
"shareYourScreen": "Deel u skerm",
"shareYourScreenDisabled": "Skermdeling gedeaktiveer.",
"shareYourScreenDisabledForGuest": "Gaste kan nie skerms deel nie.",
"yourEntireScreen": "U hele skerm",
"applicationWindow": "Toepassingsvenster",
"transcribing": "Transkribering"
},
"email": {
"sharedKey": [
"Dié konferensie word met n wagwoord beskerm. Gebruik asb. die volgende PIN om aan te sluit:",
"",
"",
"__sharedKey__",
"",
""
],
"subject": "Uitnodiging na n __appName__ (__conferenceName__)",
"body": [
"Hallo! Hierdie is n uitnodiging na n __appName__-konferensie wat ek pas opgestel het.",
"",
"",
"Klik gerus op die volgende skakel om by die konferensie aan te sluit.",
"",
"",
"__roomUrl__",
"",
"",
"__sharedKeyText__",
" Let op dat __appName__ tans net deur die blaaiers __supportedBrowsers__ ondersteun word. Dus moet mens een van hulle gebruik.",
"",
"",
"Hopelik praat ons gou!"
],
"and": "en"
},
"share": {
"mainText": [
"Klik die volgende skakel om by die vergadering aan te sluit:",
"__roomUrl__"
],
"dialInfoText": [
"",
"",
"=====",
"",
"Wil u bloot met u foon inbel?",
"",
"__defaultDialInNumber__Klik dié skakel om die inbelfoonnommers vir dié vergadering te sien",
"__dialInfoPageUrl__"
]
},
"connection": {
"ERROR": "Fout",
"CONNECTING": "Koppel tans",
"RECONNECTING": "n Netwerkprobleem het voorgekom. Herkoppel tans...",
"CONNFAIL": "Koppeling het misluk",
"AUTHENTICATING": "",
"AUTHFAIL": "",
"CONNECTED": "",
"DISCONNECTED": "",
"DISCONNECTING": "Ontkoppel tans",
"ATTACHED": ""
},
"recording": {
"beta": "",
"busy": "",
"busyTitle": "Alle opnemers is tans besig",
"buttonTooltip": "Begin / stop opname",
"error": "Opname het misluk. Probeer gerus weer.",
"expandedOff": "Opname het gestop",
"expandedOn": "Die vergadering word tans opgeneem.",
"expandedPending": "Opname word begin...",
"failedToStart": "Kon nie begin opneem nie",
"live": "",
"off": "Opname gestop",
"on": "Neem tans op",
"pending": "Berei voor om vergadering op te neem...",
"rec": "",
"authDropboxText": "Laai op na Dropbox",
"serviceName": "Opneemdiens",
"signOut": "Meld af",
"signIn": "meld aan",
"loggedIn": "Aangemeld as __name__",
"availableSpace": "Beskikbare spasie: __spaceLeft__ MB (ongeveer __duration__ minute se opname)",
"startRecordingBody": "Wil u definitief die opname begin?",
"unavailable": "",
"unavailableTitle": ""
},
"transcribing": {
"pending": "Berei tans voor om die vergadering te transkribeer...",
"off": "",
"error": "",
"expandedLabel": "",
"failedToStart": "",
"tr": "",
"labelToolTip": "Die vergadering word getranskribeer",
"ccButtonTooltip": "",
"start": "",
"stop": ""
},
"liveStreaming": {
"busy": "",
"busyTitle": "",
"buttonTooltip": "Begin /stop regstreekse stroom",
"changeSignIn": "Wissel rekeninge.",
"choose": "Kies n regstreekse stroom",
"chooseCTA": "Kies n stroomopsie. U is tans aangemeld as __email__.",
"enterStreamKey": "Gee u sleutel vir regstreekse stroom by YouTube hier.",
"error": "Kon nie regstreeks stroom nie. Probeer gerus weer.",
"errorAPI": "n Fout het voorgekom tydens toegang tot u YouTube-uitsendings. Probeer om weer aan te meld.",
"errorLiveStreamNotEnabled": "Regstreekse stroom is nie geaktiveer op __email__ nie. Aktiveer asb. regstreekse strome of meld aan met n rekening met regstreekse strome geaktiveer.",
"expandedOff": "Die regstreekse stroom het gestop",
"expandedOn": "Die vergadering word tans gestroom na YouTube.",
"expandedPending": "Die regstreekse stroom begin tans...",
"failedToStart": "Regstreekse stroom kon nie begin nie",
"off": "Regstreekse stroom het gestop",
"on": "Regstreekse stroom",
"pending": "Begin tans regstreekse stroom...",
"serviceName": "Regstreekse stroomdiens",
"signedInAs": "U is tans aangemeld as:",
"signIn": "Meld aan met Google",
"signOut": "Meld af",
"signInCTA": "Meld aan of gee u sleutel vir regstreekse stroom vanaf YouTube.",
"start": "Begin n regstreekse stroom",
"streamIdHelp": "Wats dié?",
"unavailableTitle": "Regstreekse strome nie beskikbaar nie"
},
"videoSIPGW": {
"busy": "Ons probeer tans hulpbronne vry te stel. Probeer gerus weer oor n paar minute.",
"busyTitle": "Die Kamerdiens is tans besig",
"errorInvite": "Konferensie is nog nie gestig nie. Probeer gerus weer later.",
"errorInviteTitle": "",
"errorAlreadyInvited": "__displayName__ is reeds genooi",
"errorInviteFailedTitle": "Kon nie __displayName__ nooi nie",
"errorInviteFailed": "Ons werk aan n oplossing vir die probleem. Probeer gerus weer later.",
"pending": "__displayName__ is genooi",
"serviceName": "Kamerdiens",
"unavailableTitle": "Kamerdiens nie beskikbaar nie"
},
"speakerStats": {
"hours": "__count__h",
"minutes": "__count__m",
"name": "Naam",
"seconds": "__count__s",
"speakerStats": "Sprekerstatistiek",
"speakerTime": "Sprekertyd"
},
"deviceSelection": {
"deviceSettings": "Toestelinstellings",
"noPermission": "Toestemming nie gegee nie",
"previewUnavailable": "Voorskou nie beskikbaar nie",
"selectADevice": "Kies 'n toestel",
"testAudio": "Speel n toetsklank"
},
"videoStatus": {
"audioOnly": "",
"audioOnlyExpanded": "U is in Net klank-modus. Dié modus spaar bandwydte maar u sal nie videos van ander sien nie.",
"callQuality": "Oproepkwaliteit",
"hd": "HD",
"hdTooltip": "Sien tans hoëdefinisievideo",
"highDefinition": "Hoëdefinisie",
"labelTooltipAudioOnly": "Net klank-modus geaktiveer",
"labelTooiltipNoVideo": "Geen video",
"labelTooltipVideo": "Huidige videokwaliteit",
"ld": "LD",
"ldTooltip": "Sien tans laedefinisievideo",
"lowDefinition": "Laedefinisie",
"onlyAudioAvailable": "Net klank is beskikbaar",
"onlyAudioSupported": "Op dié blaaier ondersteun ons slegs klank.",
"p2pEnabled": "",
"p2pVideoQualityDescription": "",
"recHighDefinitionOnly": "",
"sd": "SD",
"sdTooltip": "Sien tans standaarddefinisievideo",
"standardDefinition": "Standaarddefinisie",
"qualityButtonTip": ""
},
"dialOut": {
"statusMessage": "is nou __status__"
},
"addPeople": {
"add": "",
"countryNotSupported": "Ons ondersteun nog nie dié bestemming nie.",
"countryReminder": "",
"disabled": "",
"footerText": "",
"invite": "Nooi uit",
"loading": "",
"loadingNumber": "Valideer tans foonnommer",
"loadingPeople": "",
"noResults": "Geen soekresultate wat pas nie",
"noValidNumbers": "Gee asseblief n foonnommer",
"notAvailable": "U kan nie mense nooi nie.",
"searchNumbers": "Voeg foonnommers by",
"searchPeople": "Soek mense",
"searchPeopleAndNumbers": "Soek mense of voeg hulle foonnommers by",
"telephone": "Telefoon: __number__",
"title": "Nooi mense na dié vergadering",
"failedToAdd": "Kon nie lede byvoeg nie"
},
"inlineDialogFailure": {
"msg": "Ons het gestruikel.",
"retry": "Probeer weer",
"support": "Ondersteuning",
"supportMsg": "Indien dit aanhou, maak kontak met"
},
"deviceError": {
"cameraError": "Toegang na u kamera het misluk",
"microphoneError": "Toegang na u mikrofoon het misluk",
"cameraPermission": "Fout met verkryging van kameratoestemming",
"microphonePermission": "Fout met verkryging van mikrofoontoestemming"
},
"feedback": {
"average": "Gemiddeld",
"bad": "Sleg",
"good": "Goed",
"detailsLabel": "Vertel ons meer.",
"rateExperience": "",
"veryBad": "Baie sleg",
"veryGood": "Baie goed"
},
"info": {
"accessibilityLabel": "Wys inligting",
"addPassword": "Voeg wagwoord by",
"cancelPassword": "Kanselleer wagwoord",
"conferenceURL": "Skakel:",
"country": "Land",
"dialANumber": "Om by u vergadering aan te sluit, skakel een van dié nommers en gee dan dié PIN: __conferenceID__#",
"dialInNumber": "Inbel:",
"dialInConferenceID": "PIN:",
"dialInNotSupported": "Jammer. Inbel word nie tans ondersteun nie.",
"genericError": "Oeps! Iets het skeefgeloop.",
"inviteLiveStream": "Om die regstreekse stroom van dié vergadering te sien, klik dié skakel: __url__",
"invitePhone": "Om per telefoon aan te sluit, skakel __number__ en gee dié PIN: __conferenceID__#",
"invitePhoneAlternatives": "Om meer foonnommers te sien, klik dié skakel: __url__",
"inviteURL": "Om by die videovergadering aan te sluit, klik dié skakel: __url__",
"liveStreamURL": "Regstreekse stroom:",
"moreNumbers": "Meer nommers",
"noNumbers": "Geen inbelnommers.",
"noPassword": "Geen",
"noRoom": "Geen kamer is gegee om na in te bel nie.",
"numbers": "Inbelnommers",
"password": "Wagwoord:",
"title": "Deel",
"tooltip": "Deelskakel en inbelinligting vir dié vergadering"
},
"settingsView": {
"alertOk": "Regso",
"alertTitle": "Waarskuwing",
"alertURLText": "Die gegewe bediener-URL is ongeldig",
"conferenceSection": "Konferensie",
"displayName": "Vertoonnaam",
"email": "E-pos",
"header": "Instellings",
"profileSection": "Profiel",
"serverURL": "Bediener-URL",
"startWithAudioMuted": "Begin met klank gedemp",
"startWithVideoMuted": "Begin met video gedemp"
},
"calendarSync": {
"addMeetingURL": "Voeg n vergaderingskakel by",
"confirmAddLink": "Wil u n Jitsi-skakel by dié geleentheid voeg?",
"confirmAddLinkTitle": "Kalender",
"join": "Sluit aan",
"joinTooltip": "Sluit aan by die vergadering",
"nextMeeting": "volgende vergadering",
"noEvents": "Geen komende geleenthede is geskeduleer nie.",
"ongoingMeeting": "vergadering onderweg",
"permissionButton": "Open instellings",
"permissionMessage": "",
"refresh": "Verfris kalender",
"today": ""
},
"recentList": {
"joinPastMeeting": "Sluit by n vorige vergadering aan"
},
"sectionList": {
"pullToRefresh": ""
},
"deepLinking": {
"title": "",
"description": "",
"tryAgainButton": "",
"launchWebButton": "",
"appNotInstalled": "",
"downloadApp": "",
"openApp": ""
},
"presenceStatus": {
"invited": "Uitgenooi",
"ringing": "Lui tans...",
"calling": "Bel tans...",
"initializingCall": "Inisialiseer tans oproep...",
"connected": "Gekoppel",
"connecting": "Koppel tans...",
"connecting2": "Koppel tans*...",
"disconnected": "Ontkoppeld",
"busy": "Besig",
"rejected": "Geweier",
"ignored": "Geïgnoreer",
"expired": "Verval"
},
"dateUtils": {
"today": "Vandag",
"yesterday": "Gister",
"earlier": "Vroeër"
},
"incomingCall": {
"answer": "Antwoord",
"audioCallTitle": "Inkomende oproep",
"decline": "Weier",
"productLabel": "vanaf Jitsi Meet",
"videoCallTitle": "Inkomende video-oproep"
},
"localRecording": {
"localRecording": "Plaaslike opname",
"dialogTitle": "Kontroles vir plaaslike opname",
"start": "Begin opname",
"stop": "Stop opname",
"moderator": "Moderator",
"me": "Ek",
"duration": "Duur",
"durationNA": "",
"encoding": "Enkodering",
"participantStats": "Deelnemerstatistiek",
"participant": "Deelnemer",
"sessionToken": "",
"clientState": {
"on": "Aan",
"off": "Af",
"unknown": "Onbekend"
},
"messages": {
"engaged": "",
"finished": "",
"finishedModerator": "",
"notModerator": "U is nie die moderator nie. U kan nie n plaaslike opname begin of stop nie."
},
"yes": "Ja",
"no": "Nee",
"label": "",
"labelToolTip": ""
}
}